Latest Activity

Profile IconProfile Icon
Maureen Oosthuizen and Yolanda Kilian(nee Morrison) are now friends Aug 9, 2010
Profile Icon
Melt&Bren Rossouw left a comment for Hannes Struwig
Hannes - ons was baie jammer om te hoor dat jou Ma laasweek oorlede is. Sterkte, ons dink aan julle. (Tannie Maud was die eerste mens wat my gesien het - sy was "vroedvrou" tydens my geboorte). Groete, Melt&Bren
Aug 8, 2010
Profile Icon
Yolanda Kilian(nee Morrison) left a comment for Jakkie Louw (Vermeulen)
Hi Jakkie So goed om van jou te hoor. Se asb vir Jurina ek stuur baie liefde en groete en sien vreeslik uit om almal weer te sien. Groete
Aug 6, 2010
Profile Icon
Melt&Bren Rossouw left a comment for Ferdie Groenewald
Ferdie - join asb ons FB Group wat ons nou gaan gebruik as forum om die reunie verder te reel by http://www.facebook.com/group.php?gid=109897109062709&v=wall
Aug 6, 2010
Profile Icon
Melt&Bren Rossouw left a comment for Ferdie Groenewald
Hallo Ferdie - hoop julle het al besluit om die reunie by te woon? Groete, Melt
Aug 6, 2010
Profile IconProfile Icon
Jakkie Louw (Vermeulen) and Marilyn (Kriel) Barton are now friends Aug 5, 2010
Profile Icon
Jakkie Louw (Vermeulen) left a comment for Yolanda Kilian(nee Morrison)
Hi Yolanda! So bly om te sien jy het groep "ge-join" . Ek sien my sus Jurina di naweek en weet sommer sy gaan so bly wees om die inligting te verneem.
Aug 5, 2010
Profile Icon
Melt&Bren Rossouw replied to Yolanda Kilian(nee Morrison)'s discussion 'Een van die gelukkigste dae in my lewe'
Bly om te sien julle gaan die reunie bywoon Yolanda! Liefdegroete, Melt & Bren
Aug 5, 2010
Profile Icon
Melt&Bren Rossouw left a comment for Yolanda Kilian(nee Morrison)
Welkom by ons Yolanda! Ek sien jy het ook by die FB groep aangesluit. Omdat hierdie (gratis) Website binnekort gestaak gaan word moedig ek almal aan om ons op FB asap te join. Sal jy asb al jou Goutie matriekmaters ook oontoe uitnooi? Hoop ons sien…
Aug 5, 2010
Profile Icon
Yolanda Kilian(nee Morrison) commented on Francis van den Berg (v Heerden)'s photo
Hi Francis Sal jy so gaaf wees en my skakel op 082 338 1383 ek wil so graag met jou praat Yolanda
Aug 3, 2010
Profile Icon

Een van die gelukkigste dae in my lewe

Goeie more almalDit was wonderlik om al die fotos op die blog te sien en baie ou goeie herinneringe het voor my verby geflits. Ek het al soveel maal probeer om van my ou klasmaats op te spoor maar omdat ek weg getrek het maar gelukkig het my dogter die reunie raakgesien en vir my aangestuur.Ek was die naweek in die Kaap en het gewonder of Francis nog daar bly en sou haar graag weer wou sien en sowaar daar sien ek ook haar foto. Kan nie wag om julle almal weer te sien nie en sal definitief die…See More
Discussion posted by Yolanda Kilian(nee Morrison) Aug 3, 2010
Profile Icon
Yolanda Kilian(nee Morrison) is now a member of Klas van '70 Goudveld 40 jaar Matriek Reunie 2010 Aug 3, 2010
Profile Icon

THIS IS HAPPENING RIGHT HERE IN OUR OWN COUNTRY!

We Must Stop This Immediately!Have you noticed that stairs are getting steeper. Groceries are heavier. And, everything is farther away. Yesterday I walked to the corner and I was dumbfounded to discover how long our street had become!And, you know, people are less considerate now, especially the young ones. They speak in whispers all the time! If you ask them to speak up they just keep repeating themselves, endlessly mouthing the same silent message until they're red in the face! What do they…See More
Blog post by Melt&Bren Rossouw Jul 31, 2010
Profile Icon

Lollo vir president

Ontmoeting met Theuns was baie suksesvol en n hernuwing van ou vriendskapsbande - verkiesing nie baie suksesvol in jou wyk nie maar tyd en opleiding van die menigte sal dit wel verander groeteByleSee More
Blog post by Anthony Byleveldt Jul 29, 2010
Profile Icon
Marilyn (Kriel) Barton updated their profile Jul 12, 2010
Profile Icon
Photos posted by Jakkie Louw (Vermeulen) Jul 4, 2010
Profile Icon

Lollo vir president

Interessant Lollo - ek het n juis n afspraak met Theuns Botha om 7.30 op die 23ste JunieSee More
Blog post by Anthony Byleveldt Jun 18, 2010
Profile Icon
Photos posted by Melt&Bren Rossouw Jun 14, 2010
Profile Icon

LOLLO VIR PRESIDENT!

Nadat ek gehoor het Lollo is genader om genader om haar beskikbaar te stel as DA kandidaat vir ‘n tussenverkiesing in Wyk 5, Emfuleni het ek gevra dat sy iets vir ons webblad skryf oor haar en Roelie se politieke loopbane. Hier volg hulle…
Page posted by Melt&Bren Rossouw Jun 14, 2010
Profile Icon

NUUS!

Page posted by Melt&Bren Rossouw Jun 14, 2010

Blog Posts

Melt&Bren Rossouw

THIS IS HAPPENING RIGHT HERE IN OUR OWN COUNTRY!

We Must Stop This Immediately!

Have you noticed that stairs are getting steeper. Groceries are heavier. And, everything is farther away. Yesterday I walked to the corner and I was dumbfounded to discover how long our street had become!

And, you know, people are less considerate now, especially the young ones. They speak in whispers all the time! If you ask them to speak up they just keep repeating themselves, endlessly mouthing the same silent message until they're red in the face!… Continue

Posted by Melt&Bren Rossouw on August 1, 2010 at 1:13am

Anthony Byleveldt

Lollo vir president

Ontmoeting met Theuns was baie suksesvol en n hernuwing van ou vriendskapsbande - verkiesing nie baie suksesvol in jou wyk nie maar tyd en opleiding van die menigte sal dit wel verander groete

Byle

Posted by Anthony Byleveldt on July 27, 2010 at 8:39pm

Anthony Byleveldt

Lollo vir president

Interessant Lollo - ek het n juis n afspraak met Theuns Botha om 7.30 op die 23ste Junie

Posted by Anthony Byleveldt on June 18, 2010 at 6:34pm

Melt&Bren Rossouw

LOLLO VIR PRESIDENT!

Nadat ek gehoor het Lollo is genader om genader om haar beskikbaar te stel as DA kandidaat vir ‘n tussenverkiesing in Wyk 5, Emfuleni het ek gevra dat sy iets vir ons webblad skryf oor haar en Roelie se politieke loopbane. Hier volg hulle interessante paadjie tot dusver - dit is nou voordat sy eersdaags vir Helem Zille uit die kussings lig!…



Continue

Posted by Melt&Bren Rossouw on June 13, 2010 at 8:34pm

Forum

Yolanda Kilian(nee Morrison)

Een van die gelukkigste dae in my lewe 1 Reply

Goeie more almalDit was wonderlik om al die fotos op die blog te sien en baie ou goeie herinneringe het voor my verby geflits. Ek het al soveel maal probeer om van my ou klasmaats op te spoor maar…Continue

Started by Yolanda Kilian(nee Morrison) in Untitled Category. Last reply by Melt&Bren Rossouw Aug 5, 2010.

Melt&Bren Rossouw

Help aseblief met ons DATABASIS 9 Replies

Gee asb name van al ons ou pelle wat jy onthou saam met ons was en wie se kontakinfo jy nie het nie - iemand anders sal dit he. Invite asb almal wie se info jy het

Started by Melt&Bren Rossouw in Untitled Category. Last reply by Melt&Bren Rossouw May 1, 2010.

Melt&Bren Rossouw

Enige idees hoe om nog van ons klasmaats van '70 op te spoor? 4 Replies

My idees het opgeraak. Al wat ek kan dink is as elkeen wat enigiets weet van enige maat wat nog nie 'n "member" is nie die info sal deurgee en ons dan mettertyd die puzzle aanmekaarsit en so die…Continue

Tags: HELP?

Started by Melt&Bren Rossouw in Untitled Category. Last reply by Melt&Bren Rossouw Nov 22, 2009.

Melt&Bren Rossouw

STOKPERDJIES 1 Reply

Het julle Hannes se interessante stokperdie gesien? "Rocketry". Ek het hom gevra om biki meer daarvan te vertel. Dit sal lekker wees as die wat belagstel sal deelneem aan die gesprek. Vertel ons ook…Continue

Started by Melt&Bren Rossouw in Untitled Category. Last reply by Melt&Bren Rossouw Nov 10, 2009.

Birthdays

There are no birthdays today

 

Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Videos

Events

Chat

Active Conversations

Disconnected

    Disconnected

    You are disconnected from chat. Connect to join the chat.

    Suspended From Chat

    Sign up to chat on Klas van '70 Goudveld 40 jaar Matriek Reunie 2010.

    Sign Up

     
     
     

    Badge

    Loading…

    © 2012   Created by Melt&Bren Rossouw.   Powered by .

    Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service